Watergebruik en monitering in Pongola

By |2021-03-02T06:21:09+00:00October 10th, 2019|Uncategorized|

Baie hoë intensiewe besproeiingsboerdery vind plaas in Pongola, Noord-Natal, oor ‘n area van 17 000 ha. 97% van gewasproduksie bestaan uit suikerriet. Die Pongolagebied het geen noemenswaardige ondergrondse water nie en is totaal afhanklik van reënval en die Pongolariviersisteem. Die Impala Watergebruikersvereniging (Impala WGV) verskaf en beheer die grootmaat watervoorsienig uit die bron. Die belangrikste